deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Artikels
Deur Alana Bailey Tydens ’n besoek aan Nederland in Junie vanjaar het ek die voorreg gehad om weer by Zuid-Afrikahuis in Amsterdam besoek af te lê. Hierdie statige gebou – geleë te Keizersgracht 141 – en pasgemaakte buitegeboue huisves onder meer ’n klein ouditorium,...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Artikels
Die burgerregte-waghond AfriForum het sy Ons Dorp-veldtog, waartydens dorpe regoor die land volhoubare selfdoenaksies in hul gemeenskappe aanpak, onlangs hervat en verskeie AfriForum-takke het reeds ingespring en suksesvolle selfdoenaksies in hul dorpe geloods. Die...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Artikels
AfriForum het vanjaar sy jaarlikse boomplantmaand-projek in Knysna afgesluit waar die organisasie 50 bome in die Pledge-natuurreservaat en byna 800 fynbosplante in die Brenton-omgewing geplant het. AfriForum het vanjaar in totaal 3 000 bome geplant om ʼn gesonde en...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
Yollanda Fritz, lid van AfriForum se Bellville-buurtwag, het die afgelope paar weke die veiligheidsituasie by sowel die Laerskool Bellpark as die Laerskool Bellville gemoniteer. Volgens Tommy van Zyl, voorsitter van AfriForum se Kaapstad-Noord-tak, was ouers bekommerd...
deur AfriForum | Okt 2, 2018 | Argiewe
AfriForum se Matzikama-tak het in September 30 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantprojek geplant. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder in die Boland, het die organisasie vanjaar meer as 3 000 bome landwyd geplant. “Deur...