deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Mariandra Heunis, wie se man in 2016 vermoor is, het ’n video op haar Facebook-blad gepubliseer waarin sy ’n boodskap aan president Cyril Ramaphosa en die mense van die VSA rig oor die krisis van plaasmoorde in Suid-Afrika. Die video is in reaksie op Ramaphosa se...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die Pongola-aftreeoord, Pongola Akademie en omliggende kerke en ondernemings het almal bome ontvang wat deur die AfriForum-tak in Pongola geplant is as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Eugene van Aswegen, AfriForum se provinsiale...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Coligny het 200 bome – onder meer by sewe plaaslike skole, die hoofstraat en in die Tlhabologang-omgewing – as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaand geplant. Volgens Charné Blignaut, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico,...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
AfriForum se Middelburg-tak het fase twee van die herstelwerk aan die plaaslike hospitaal se heliblad by voltooi. Die heliblad is skoongemaak, herstel en oorgeverf sodat mediese- en nooddienspersoneel dit weer kan gebruik. Daar was nie meer gepaste landingsareas nie...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Op 27 September het een van AfriForum se Hospitaalpark-buurtwagpatrolleerders onraad vermoed toe hy op pad huis toe ’n persoon oor ’n muur sien spring het. Nadat hy die patrolliegroep in kennis gestel het, het hy die verdagte in die hoek van ’n erf aangekeer, waarna...