deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
“AfriForum se Mooinooi-tak het dit goed gedink om die gemeenskap in hul stryd teen veld- en bosbrande te steun deur Stihl-blasers aan te skaf,” sê Annelien Crock, voorsitter van AfriForum se Mooinooi-tak. Die Stihl-blasers word aan enige AfriForum-lid van Mooinooi...
deur AfriForum | Okt 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Bothaville-tak is op 1 Oktober suksesvol gereorganiseer. Die takbestuur bestaan uit Willie Prinsloo (voorsitter), Sonya Steenkamp (ondervoorsitter), Derek Linde (tesourier), Joe Hein (sekretaris), Arnold Steyn...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 27 September in samewerking met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool die dorp se strate skoongemaak as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog wat amptelik in Oktober 2018 afgeskop het. Dit is die derde...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Roodepoort het op 1 Oktober 2018 in samewerking metM&P Recycling onwettige advertensies, plakkate en pamflette wat die sigbaarheid van verkeers- en ander munisipale tekens belemmer in dié dorp verwyder. Volgens Fanie Naude, voorsitter van...
deur AfriForum | Okt 3, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kathu het vyf bome by die Laerskool Sishen geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantmaandprojek. Volgens Johan Snyman, voorsitter van AfriForum se Kathu-tak, het die organisasie vanjaar meer as 3 000 bome landwyd geplant. “Deur...