deur AfriForum | Okt 10, 2018 | Argiewe
AfriForum se Tzaneen-tak het op 8 Oktober vyf nuwe stoptekens aangekoop en aan die munisipaliteit se verkeersdepartement oorhandig. Die projek vorm deel van die burgerregte-organisasie se #Ons dorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Die...
deur AfriForum | Okt 10, 2018 | Argiewe
Daar is ʼn bevolkingsverskuiwing onder Afrikaners vanaf ongeveer 300 dorpe oor die land heen na sowat 30 dorpe en stede. Dié verskuiwing neem bykans die vorm van ʼn hedendaagse “Groot Trek” aan. Dit is die gevolgtrekking waartoe ʼn omvattende bevolkingstudie kom wat die...
deur AfriForum | Okt 10, 2018 | Argiewe
Die videoboodskap van ’n weduwee – wie se man tydens ’n plaasaanval voor haar en haar gesin vermoor is – aan pres. Cyril Ramaphosa en die mense van die VSA het soos ’n veldbrand op sosiale media versprei – nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in die VSA. Mariandra...
deur AfriForum | Okt 9, 2018 | Artikels
Eerder as om die Grondwet te beskerm en verdedig, wat een van die Konstitusionele Hof se belangrikste verantwoordelikhede is, het hy ’n manier gevind om die Grondwet te ondermyn. Só meen John Kane-Berman, beleidsgenoot en voormalige uitvoerende hoof van die Instituut...
deur AfriForum | Okt 9, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het die eerste week van Oktober aan die herstel van byna 150 slaggate in Potchefstroom afgestaan. Die projek vorm deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Meer...