deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het die afgelope naweek ’n plaaslike park skoongemaak as deel van dié tak se #OnsDorp-veldtog. Twaalf mense het gehelp om die park links van die Cathiestraatbrug langs die N4-snelweg op te ruim. “Ons bedank graag Bronko Tool Hire vir...
deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, ’n man privaat gaan vervolg wat sy driejarige kleindogter verkrag het. Privaat vervolging word ingestel omdat die...
deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Nelspruit het op 13 Oktober 2018 ’n skoonmaakaksie in samewerking met die Nelspruit Community Forum gehou as deel van die burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die aksie het rondom die vleiland in Figtreestraat tussen die Hoërskool Bergvlam...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Stilfontein het bome by agt skole en ’n sorgoord geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplant-inisiatief vir 2018. Op 12 Oktober 2018 is bome by Hoërskool Stilfontein, Laerskool P.A. Theron, Lofdal Christian School en Pinnacle...
deur AfriForum | Okt 17, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Edenvale het 20 bome by verskeie kleuterskole, asook in ’n gedeelte van die vleiland in Edenvale geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplant-inisiatief vir 2018. Volgens Gary Thomas, voorsitter van die omgewingsakeportefeulje van...