deur AfriForum | Okt 19, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Middelburg het drie bome en vyf struike by skole en tehuise in dié dorp geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief. Volgens Hennie Bekker, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Laeveld, het die...
deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kimberley-tak het op 12 Oktober 2018 die Barkly-Wes Primêre Skool se terrein skoongemaak en ontsmet ná dit vir die derder keer deur riool oorstroom is. Die projek vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog en is oorsien deur Kobus van den Berg,...
deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Argiewe
AfriForum se Kraaifontein-, Brackenfell- en Bellville-buurtwag het op 13 Oktober 2018 selfverdedigingsopleiding ontvang, wat deur Cobra Self-Defence Academy onder leiding van AfriForum aangebied is. Ses-en-twintig lede van dié AfriForum-buurtwagte het dit...
deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Artikels
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, gaan ’n gerespekteerde sakeman in die finansiële bedryf wat na bewering sy driejarige kleindogter verkrag het, privaat vervolg. Die slagoffer is glo haar grootouers se huis verkrag. Sy het die...
deur AfriForum | Okt 18, 2018 | Taksuksesse
NOORDSTREEK GAUTENG AfriForum het tydens ’n Wildsfees in Kleinfontein bome geplant. AfriForum het kommentaar by Chand Omgewingskonsultante ingedien oor die WNNR se beoogde biogasaanleg in Pretoria-Oos. Die WNNR wil die biogasaanleg baie na aan woongebiede om...