deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Interkulturele samewerking, Argiewe
Die hofsaak waarin AfriForum se regspan namens die Mpungose- tradisionele raad en die Nkungumathe-gemeenskap optree om die KwaZulu-Natalse onderwysdepartement te dwing om ’n skool in dié gemeenskap te bou, is vandag in die KwaZulu-Natalse hoë hof in...
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se nasionale patrollie, waaraan nagenoeg 3 000 lede uit 104 van dié organisasie se buurt- en plaaswagte deelgeneem het, het die afgelope naweek plaasgevind. Altesaam 77 054 km is met 1 859 voertuie en in 10 842 man-ure afgelê....
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag, 22 Oktober 2018 ’n nuwe tak in Kraaifontein gestig. Die bestuurslede is Christo la Grange (voorsitter), Danie Bredenhann (ondervoorsitter) Aletta du Toit (sekretaris), Letitia Groenewald (tesourier), André Theron...
deur AfriForum | Okt 26, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Oktober 2018 ’n nuwe bestuur vir die Germiston-tak verkies. Die nuwe takbestuur bestaan uit Elize Hern (voorsitter), Piet de Wit (ondervoorsitter), Machiel Pelser (tesourier), David Deysel (sekretaris), André van Niekerk...
deur AfriForum | Okt 25, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het op Vrydag 19 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD, SAPPS-sekuriteit, CMS-sekuriteit, Prosafe Security, Marrogorra Protection, die Selpark-, Geduld- en Springs-Noord-GPF, asook die gemeenskap van Endicott ’n massapatrollie in hul...