deur AfriForum | Apr 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Orkney-buurtwag het die behoefte aan die verspreiding van kospakkies in Orkney raakgesien. Die buurtwag het hul lede en ander kontakte ingespan om kos in te samel en te versprei aan mense wat hulle inkomste weens die inperking verloor het en nie vir hul...
deur AfriForum | Apr 22, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Groter Oos-Rand-takke het op 19 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulle en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 48 vyf liter bottels handreiniger en 560 gesigmaskers is by verskeie takke afgelewer om in...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om te begin voorberei vir ’n regsgeding teen sekere regulasies wat deur die Suid-Afrikaanse regering gepubliseer is. Die gewraakte regulasies gee die staat mag om enigeen te vervolg wat positief getoets...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Altesaam 64 bottels handreiniger is aan ESDA se versorgingseenheid en Rus-’n-Bietjie tehuis vir bejaardes...
deur AfriForum | Apr 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 April 2020 handreiniger en gesigmaskers aan die gemeenskap geskenk om hulle teen COVID-19 te help beskerm. 80 bottels handreiniger is aan Bad Boyz Sekuriteit, PHP/Mamba Sekuriteit en ER24 geskenk. Dít volg nadat die...