deur AfriForum | Nov 2, 2018 | Argiewe
AfriForum het die riooluitlaat in die Blesbokspruit in Springs op 19 Oktober 2018 laat toets om die gehalte van dié dorp se rioolwater te bepaal. AfriForum se Springs-tak het SANAS-geakkrediteerde watertoetse laat doen nadat gemeenskapslede aanhoudend oor die...
deur AfriForum | Nov 2, 2018 | Argiewe
AfriForum se Springs-tak het as deel van dié tak se kultuur-en-erfenisprojek die Voortrekkermonument op 27 Oktober 2018 besoek. ’n Groep gemeenskapslede het saam met die jeug uit Springs vertrek om die dag in Pretoria deur te bring. ’n Toergids is aan die groep...
deur AfriForum | Nov 2, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethal-tak het met behulp van Bethal-inwoners se bydraes weer slaggate op dié dorp gevul en ander opknappingsprojekte voltooi. Hierdie projekte vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Turnkey...
deur AfriForum | Nov 1, 2018 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum was vanoggend verteenwoordig by ‘n mediakonferensie wat deur die LUR vir onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, rakende probleme met skoolplasings van graad 1- en 8-leerders in 2019 gehou is. ‘n Totaal van 282 823...
deur AfriForum | Nov 1, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Witbank het 40 bome as deel van dié burgerregte-organisasie se boomplantinisiatief geplant. Volgens Bronwen Pretorius, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Hoëveld, het AfriForum vanjaar landwyd reeds meer as 3 000 bome geplant. “Deur...