deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
Sowel AfriForum se Hessekwa-buurtwag as -plaaswag het op Vrydag 19 Oktober 2018 aan ’n massapatrollie in hul onderskeie gebiede deelgeneem. Dié patrollie is in samewerking met die SAPD gehou en die span het verskeie aksies deur die loop van die nag geloods om Hessekwa...
deur AfriForum | Nov 5, 2018 | Argiewe
AfriForum se takke in George, Kaapstad-Noord, Mosselbaai en Oudtshoorn het hande gevat en gesamentlik 1 500 waterbottels aangeskaf en by die George-brandweerstasie afgelewer – ’n lafenis vir die brandweermanne wat die versengende hitte van die Suid-Kaapse brande moet...
deur AfriForum | Nov 4, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 1 November 2018 ’n lasbrief by die Noord-Gautengse hoë hof in Pretoria bekom om beslag op roerende bates van Julius Malema en die EFF te lê, ter delging van ’n bedrag van R337 758.68 wat deur Malema – in sy persoonlike...
deur AfriForum | Nov 2, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag aangekondig dat adv. Gerrie Nel, hoof van dié burgerregte-organisasie se privaatvervolgingseenheid, en sy span die Jimmy-familie teen die Ford-motormaatskappy ondersteun. Reshall Jimmy het in Desember 2015 doodgebrand toe die Ford Kuga waarin hy...
deur AfriForum | Nov 2, 2018 | Argiewe
AfriForum se Endicott-plaaswag het op 29 Oktober 2018 in samewerking met die SAPD drie vermeende Mosambiekse misdadigers vasgetrek. Dit volg nadat een van die gemeenskapslede die plaaswagvoorsitter, Roben Collen, in kennis gestel het dat drie mans in ’n wit bakkie...