deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Argiewe
Hoewel die SAPD by verskeie geleenthede aangedui het dat hulle nie oor die mannekrag en dus vermoë beskik om hul grondwetlike mandaat uit te voer nie, weier hulle om van beskikbare bronne soos reserviste gebruik te maak om hulle te ondersteun. Reserviste wat nie...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Woensdag 7 November 2018 strafregtelike klagtes teen Dithabe Nkoane, munisipale bestuurder van die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit in die Vaaldriehoek, gelê. Dié klagtes staan die swak munisipale bestuur en besoedeling...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Artikels
Sol-Tech, die privaat beroepsopleidingskollege van Solidariteit, het onlangs ’n reeks kort, insiggewende ambagsvideo’s bekendgestel oor al die instansie se kwalifikasies. Sol-Tech bied opleiding in ’n verskeidenheid beroepskwalifikasies, insluitend elektrisiën,...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag, as deel van sy nasionale veldtog teen wanbesteding in die gesondheidsektor, strafregtelike klagtes teen Thobile Mbengashe, hoof van die Oos-Kaap se departement van gesondheid, ingedien. Dít volg ná die organisasie die departement se jaarverslag...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Argiewe
AfriForum het op 18 Oktober 2018 ’n tak en buurtwag in Thabazimbi gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap die behoefte aan ’n AfriForum-tak uitgespreek het in die hoop dat swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in Thabazimbi en omliggende...