deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Artikels
“Ons is nie ‘swart genoeg’ om deur hierdie proses gehelp te word nie. Ons soek net dieselfde erkenning en respek as enige ander persoon wat ’n uniform gedra het.” Só sê Luke Plaatjies, president van die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps en Militêre Veterane-vereniging...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
Die Suid-Afrikaanse Kaapse Korps Militêre Veteranevereniging (SAKKMVV), wat sedert sy stigting in 2015 sonder sukses gepoog het om as ’n amptelike veteranegroep deur die departement van militêre veterane erken te word, het nou met AfriForum se hulp uiteindelik...
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
AfriForum-lede verdra nie rommel of besoedeling in hul buurte nie. Die aktiewe span van die Vanderbijlpark-tak en talle ander besorgde inwoners het op 3 November 2018 ’n veld wat as ’n deurloop in die noorde van die SW5-buurt gebruik word, getakel en skoongemaak....
deur AfriForum | Nov 8, 2018 | Argiewe
AfriForum se Keimoes-tak het onlangs vullisdromme geverf en in die dorp geplaas om die gemeenskap aan te moedig om nie rommel te strooi nie. “Dit is verblydend om te sien dat gemeenskapslede self verantwoordelikheid vir kwessies soos hierdie in hul dorp neem. Die...
deur AfriForum | Nov 7, 2018 | Artikels
Suid-Afrika het nie ’n tekort aan digters in Afrikaans nie. Só getuig die werk van talle nuwe en gesoute talent wat in die jongste uitgawe van Stemme uit die Suiderland XIII vervat is. Stemme uit die Suiderland word deur die Genootskap vir die Handhawing van Afrikaans...