deur AfriForum | Apr 24, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Wes-Rand- en Vaaldriehoek-takke het op 20 April 2020 handreiniger en gesigmaskers ontvang om hulself en die gemeenskap teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. 54 vyf liter bottels handreiniger en 540 gesigmaskers is aan verskeie takke afgelewer om...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Veldtogte en petisies
Die Oudtshoorn Munisipaliteit is besig om sy belastingbetalende inwoners uiters onbillik te behandel en te verarm. Die ergste droogte wat die streek ooit getref het, met sy vernietigende impak op ons plaaslike landbousektor asook die uitbreek van die COVID-19-pandemie...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum het op 15 Mei 2020 ’n dringende aansoek in die Noord-Gautengse Hooggeregshof in Pretoria ingedien om dr. Nkosazana Dlamini-Zuma, Minister van Samewerkende Regering en Tradisionele Sake, se drakoniese regulasies ongeldig te laat verklaar. Dié regulasies is...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het die SAPD se Intelligensie-eenheid gehelp om ’n operasie in die noorde van Pretoria uit te voer ná hul inligting ontvang het oor moontlike mensehandel. Die operasie is op 22 April 2020 uitgevoer, na afloop van verkenning met ’n...
deur AfriForum | Apr 23, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die Laerskool Northmead in Benoni het onlangs ’n kospakkieprojek vir behoeftige kinders in die skool van stapel gestuur. Daarom het AfriForum se Benoni-tak besluit om op 21 April 60 gesigmaskers aan die skool se personeel te skenk. Die maskers sal help om hulle teen...