deur AfriForum | Nov 20, 2018 | Argiewe
AfriForum se Helderbergkom-tak het op Saterdag 17 November 2018 ’n skoonmaakaksie as deel van dié burgerregte-organisasie se #OnsDorp-veldtog geloods. Die Helderbergkom-tak het, in samewerking met lede van die publiek en AfriForum se Stellenbosch-tak, die strandgebied...
deur AfriForum | Nov 20, 2018 | Argiewe
COPE en AfriForum het vandag ’n gesamentlike memorandum aan die VSA-ambassade in Suid-Afrika oorhandig waarin die VSA amptelik versoek word om druk op die Suid-Afrikaanse regering toe te pas om die Grondwet, eiendomsreg en die 1994-skikking te beskerm. Dié memorandum...
deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Artikels
Deur Ian Cameron Albert Schweitzer, bekende skrywer en filosoof, het geglo “die doel van ons menslike bestaan op aarde is om te dien, om medelye te betoon en die wil te hê om ander te help”. Ek kan getuig van ’n jaar waar duisende AfriForum Gemeenskapsveiligheidslede...
deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag ’n veldtog van stapel gestuur om die publiek teen die voorgenome rassediskriminasie van die nuwe Discovery Bank-afdeling in te lig. Die webblad www.stoprassisme.co.za is vir hierdie doel beskikbaar gestel sodat die...
deur AfriForum | Nov 19, 2018 | Veldtogte en petisies
AfriForum en Solidariteit het op Maandag 26 November met Adrian Gore, Discovery se uitvoerende hoof, vergader nadat Discovery onlangs aangekondig het dat hul nuwe inisiatief, Discovery Bank, op ’n rassegrondslag teen minderhede sal diskrimineer. Gore het tydens die...