deur AfriForum | Des 4, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kraaifontein het op 1 Desember ’n skoonmaakaksie in sekere dele van dié woonbuurt gehou. Dié gebied sluit Okavangoweg en Brightonstraat in, asook die kanaal langs Sarel van Deventerweg. “Ons woon in ’n mooi area, maar dit is stelselmatig besig om...
deur AfriForum | Des 4, 2018 | Argiewe
’n Groot bron van kommer vir die inwoners van Aliwal-Noord en Burgersdorp is dat daar nie genoegsame elektrisiteitsvoorsiening sal wees vir die komende feesseisoen nie. Khayelihle Mpungose, administrateur van die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit, het egter op...
deur AfriForum | Des 3, 2018 | Argiewe
Drie plaasaanvalle het tussen 23 en 26 November 2018 in die Wes-Kaap plaasgevind, onderskeidelik in die Porterville-, Paarl- en Wellington-omgewing. Die woorde “Kill the boer”, “Viva Juju” en “Viva EFF” is ses weke voor die Porterville-aanval met spuitverf op die...
deur AfriForum | Nov 30, 2018 | Argiewe
AfriForum het vandag geskrewe kommentaar oor die elektrisiteitstariefverhoging wat Eskom vir die 2019/2020- finansiële jaar aangevra het by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) ingedien. Die burgerregte-organisasie voer aan dat die kostes van...
deur AfriForum | Nov 30, 2018 | Argiewe
AfriForum se Bethal-tak het 2018 op ’n hoë noot met ’n reuseslaggatvullingsprojek in Bethal se sentrale sakekern afgesluit. Meer as 450 sakkies teer is tydens hierdie aksie gebruik. Vrywilligers het ingespring om te help en die Bethal GPF het ook hand bygesit deur die...