Header Artwork

AfriForum sluit 2018 met hoop af

Die laaste uitgawe van 2018 se Forum, AfriForum se ledetydskrif, is in die pos of reeds by van ons lede se huise afgelewer. 2018 sal onthou word as ’n jaar waarin enorme eise en uitdagings aan individue en organisasies soos ons s’n gestel is. Daar het baie dinge op...

AfriForum se Wolmaransstad-tak reorganiseer

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wolmaransstad-tak is op 28 November 2018 suksesvol gereorganiseer. Die takbestuur bestaan nou uit Riaan Jonker (voorsitter), Rodger Thompson (ondervoorsitter), Jacques Höll (tesourier), Abraham Kruger (sekretaris), Piet du...

AfriForum verkla Andile Mngxitama by die gelykheidshof

Die burgerregte-organisasie AfriForum het sy regspan opdrag gegee om hofstukke op te stel ten einde Andile Mngxitama, leier van Black First Land First (BLF), by die gelykheidshof van haatspraak aan te kla. In die bedes versoek AfriForum ook ’n bevinding deur die hof...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN