deur AfriForum | Des 19, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag aangekondig dat die Direkteur van Openbare Vervolging (DOV) in Gauteng ’n ommekeer in die saak teen Alexis Bizos, seun van George Bizos, gemaak het deur te besluit om hom wel te vervolg. Die DOV het sy besluit...
deur AfriForum | Des 19, 2018 | Argiewe
AfriForum se Senekal-tak en gemeenskapslede het die afgelope maand byeengekom om vervalle padtekens op dié dorp te verf. Die tak het besluit om self in te gryp nadat die meerderheid van padtekens heeltemal onsigbaar geword en veroorsaak het dat motoriste die...
deur AfriForum | Des 18, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Koster het padtekens in die dorp se hoofstraat geverf as deel van ’n nasionale inisiatief waar probleme in dorpe geïdentifiseer en dan self deur die gemeenskap aangepak word. “Lede van die gemeenskap het elke middag vir ’n week lank aan die verf...
deur AfriForum | Des 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryheid se veiligheidstrukture en die landbougemeenskap het gesamentlike beplanning gedoen om die veiligheid in hul gemeenskap te bevorder. Dit sluit goeie strukture, die verbetering van die kommunikasiestelsel en die voltooiing van landkaarte –...
deur AfriForum | Des 14, 2018 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vryburg het die afgelope jaar baie geld, tyd en liefde bestee daaraan om ’n behoorlike muur en heining rondom die 1938 en 1988 Groot Trek-herdenkingsmonumente op te rig. Boosdoeners het dié werk egter op 11 Desember 2018 oornag ongedaan gemaak....