deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
AfriForum se Aliwal-Noord-tak verkies op 6 Februarie 2019 ’n nuwe bestuur tydens ’n vergadering wat om 18:00 by die Aliwal-Noord Rolbalklub gehou gaan word. AfriForum is ’n organisasie sonder winsoogmerk wat sigself onder meer beywer vir gemeenskapsveiligheid,...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het onlangs sy eerste buurtwag in die Rondeberg-gebied gestig om misdaad te help takel. Dié nuwe buurtwag staan as die Rondeberg-buurtwag bekend en gaan binnekort ’n reeks veiligheidsopleiding ontvang. Die buurtwag sal deel van...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 10 Januarie 2019 besoek by die Laerskool Kruinsig in Kempton Park afgelê. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Brakpan, Kempton Park en Springs het in samewerking met Bakerton se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op 11 Januarie 2019 ’n sigbaarheidspatrollie in Bakerton, Springs gehou. Altesaam 710 km is in 94 manure afgelê, terwyl sewe voertuie...
deur AfriForum | Jan 18, 2019 | Artikels
Tientalle onderwysers het gister ’n vergadering van die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) in Centurion bygewoon om antwoorde te probeer kry oor waarom hordes matrikulante van 2018 so swak in besigheidstudies gevaar het. Die SOS het honderde...