deur AfriForum | Jan 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se Westonaria-tak het op Saterdag 19 Januarie 2019 self hand aan die ploeg geslaan om ’n waterpyp in die dorp te herstel. Weens ’n tekort aan materiaal en munisipale werkers wat onder die invloed van alkohol was, kon die plaaslike munisipaliteit nie die pype...
deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Richardsbaai gestig. Dit volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het om deel van AfriForum se gemeenskapstrukture te raak om onder meer veiligheidskwessies aan te pak. Die takbestuur bestaan uit Ian...
deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n oorwinning teen onwettige grondgrypers en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in die Noord-Gautengse hoë hof behaal. Die oorwinning volg ná ’n dringende aansoek gebring is om die SAPD te verplig om grondgrypers te verwyder wat grond...
deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Argiewe
Ná die onaangename gebeure wat die afgelope twee weke by Laerskool Schweizer-Reneke afgespeel het, het die gemeenskap AfriForum genader om hulle te help om dié skool te beveilig. AfriForum se gemeenskapsveiligheidspan het op Maandag 14 Januarie 2019 beheer van die...
deur AfriForum | Jan 21, 2019 | Artikels
Die ondersoekbeampte in die moordsaak van kol. Patrick Karegeya, die voormalige intelligensiehoof van Rwanda, moet binne 14 dae aandui watter stappe hulle gedoen het om die verdagtes in dié saak te arresteer. Dít volg nadat landdros Mashiane Mathopa vandag in die...