deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het 2019 afgeskop met ’n skoonmaakprojek by die Anglo-Boereoorlog-begraafplaas in dié dorp. Hierdie selfdoenaksie is op 19 Januarie 2019 geloods om die verwaarloosde begraafplaas skoon te maak en op te knap. Lede van die gemeenskap het...
deur AfriForum | Jan 23, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
AfriForum is opgewonde om ’n nuwe skoleveiligheidsgids in samewerking met AfriForum se onderwys- asook gemeenskapsveiligheidsbene bekend te stel. Hierdie nuwe skoleveiligheidsgids sal skole in staat stel om te verseker dat hulle oor die nodige en korrekte...
deur AfriForum | Jan 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Reitz het vanjaar ’n padtekenprojek geloods wat daarop fokus om padveiligheid te verbeter deur padtekens in dié dorp meer sigbaar te maak. “Deur middel van die padtekenprojek skep ons onder meer bewusmaking van hoe belangrik padveiligheid is in...
deur AfriForum | Jan 22, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Kuruman se reaksiespan het op 20 Januarie 2019 ’n hond uit haglike omstandighede gered danksy die SAPD en DBV se hulp. Dít volg nadat die gemeenskap verskeie klagtes teen die eienaar van die hond by die DBV ingedien het. Weens...
deur AfriForum | Jan 22, 2019 | Artikels
Die sowat meer as R235 000 wat Julius Malema, omstrede leier van die EFF, en sy party aan AfriForum oorbetaal het nadat vyf kostebevele teen hulle bekom is, word nou deur die burgerregte-organisasie gebruik om grondgrype in die howe teen te staan. AfriForum het...