deur AfriForum | Mei 7, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Pietersburg-tak het op 1 Mei 2020 ’n projek van stapel gestuur om persele waar noodsaaklike dienste gelewer word, te ontsmet. Potgietersrus se polisiestasie was eerste aan die beurt en die taak is spoedig afgehandel. Die tak het vier batteryaangedrewe...
deur AfriForum | Mei 6, 2020 | Veldtogte en petisies
Nomineer jou korona-held vandag! Mense gaan gebuk onder die gevolge van die COVID-19-pandemie en al die negatiewe gevolge wat saam met die inperking gaan, maar daar is wel mans en vroue wat in hierdie tyd ’n lig in hulle gemeenskappe is. Daar is soveel onbesonge helde...
deur AfriForum | Mei 6, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs
Deur Thomas van Dalen Die uitbreking van die koronavirus het die belangrikheid van steriele leefmetodes op sowel die internasionale as plaaslike front beklemtoon. COVID-19 het ’n ingrypende uitwerking op almal se lewens en die belangrikheid van handontsmetting, asook...
deur AfriForum | Mei 5, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die taakspan wat deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand se Josef Silo’s-projek gestig is, het vandag meer as tien ton sitrusprodukte by 20 tehuise in die Pretoria-omgewing afgelewer, ten...
deur AfriForum | Mei 4, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-takke in Limpopo het op in April 2020 ’n groot aantal handreiniger en gesigmaskers aan verskeie organisasies in die provinsie geskenk om hulle teen die opdoen van COVID-19 te help beskerm. Die volgende instansies het handreinigers en gesigmaskers...