deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Frankfort het die plaaslike gemeenskap na ’n algemene vergadering op 30 Januarie 2019 genooi om probleme te bespreek wat in dié dorp geïdentifiseer is. Ongeveer 60 mense het die vergadering bygewoon. Die tak is met beplanning vir toekomstige...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het vandag namens die Jimmy-gesin in die Wes-Kaapse hoë hof verskyn in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy. Jimmy het in Desember 2015 doodgebrand toe die Ford Kuga wat hy bestuur...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
As deel van Wêreldvleilanddag het AfriForum op 2 Februarie 2019 die vleiland in die Moreletakloof-natuurreservaat skoongemaak. Die onlangse swaar reënbuie het hope vullis in die stormwaterkanale afgespoel, wat deur die spruit tot in die vleiland gevoer is. Sowat tien...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alfa-buurtwag in die Overstrand het tydens Januariemaand 23 arrestasies uitgevoer in samewerking met die Hermanus SAPD. Die beweerde oortredings sluit diefstal, inbraak, onwettige immigrasie, asook die onwettige besit van dwelms en moontlike dwelmhandel...
deur AfriForum | Feb 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in samewerking met Manie Botha van School of Life en die sanger Brendan Peyper op 1 Februarie 2019 by die Laerskool Helderkruin in Roodepoort besoek afgelê om leierskapsontwikkeling te bevorder. “Dit is vir AfriForum belangrik...