deur AfriForum | Feb 7, 2019 | Artikels
Meer as 50% van Suid-Afrika se vleilande is reeds vernietig of toon agteruitgang. Ons as mense is verantwoordelik om ons vleilande te bewaar en sodoende te verseker dat ons noodsaaklike ekostelsels optimaal funksioneer. Só meen Lambert de Klerk, AfriForum se...
deur AfriForum | Feb 7, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum betreur die feit dat die nasionale vervolgingsgesag (NVG) huiwer om Julius Malema, leier van die EFF, voor die hof te daag om antwoorde te kry op sy oënskynlike kriminele gedrag tydens die EFF se vyfjaarfeesvieringe in 2018 toe hy...
deur AfriForum | Feb 6, 2019 | Argiewe
Op 4 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan by die Laerskool Edleen in Kempton Park besoek afgelê. Dié veldtog dien ter bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in. Dit...
deur AfriForum | Feb 6, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Naboomspruit het die afgelope twee weke verskeie projekte van stapel gestuur om dié dorp op te hef. Die Naboomspruit-tak het nabome (Euphorbia ingens) by die dorp se vier ingange geplant en plantpotte netjies oorgeverf. Die tak het ook slaggate...
deur AfriForum | Feb 6, 2019 | Argiewe
’n Kroeg wat deur verskeie eienaars besit word en al vir meer as vyf jaar bestaan, se deure is ná langer as ’n jaar se gespook uiteindelik gesluit. Klagtes wat deur verskeie inwoners by die Amsterdam-polisiestasie gelê is, sluit in rusverstoring soos alkoholmisbruik...