deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Marble Hall-tak het op 9 Februarie 2019 dié dorp se verwelkomingsmonument opgeknap en ook ’n rotstuin voor die monument aangelê. Matthew Brougham-Cook en Francois Hofman het saam besluit om hierdie opknappingsprojek aan te pak....
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Vereeniging het in samewerking met DRC Labour Hire en Bambanani Tuindienste op 2 Februarie 2019 ’n opknappingsaksie in Langrandweg in dié stad geloods. Hierdie aksie is slegs die eerste van talle projekte wat die tak beplan om in 2019 aan te pak....
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
AfriForum het ná die loods van sy aksie om die grondeis in Centurion te stuit, reeds duisende navrae en mandate van lede van die gemeenskap ontvang wat deur dié eis geraak word. Sedert die bekendmaking van AfriForum se betrokkenheid by die teenstaan van die eis is die...
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bloemhof het in samewerking met inwoners en plaaslike ondernemings ’n skoonmaakaksie in dié dorp geloods met die oog op die Karphengelwêreldkampioenskap wat die afgelope naweek by die Bloemhofdam afgeskop het. Dié kampioenskap vorm deel van die...
deur AfriForum | Feb 11, 2019 | Argiewe
AfriForum se Hessekwa-tak het op Maandag 4 Februarie 2019, op uitnodiging van die plaaslike gemeenskappolisiëringsforum (GPF), ’n gemeenskapvergadering bygewoon. Tydens dié vergadering het Johan Crous, veiligheidsbeampte vir die Hessekwa-takbestuur, ’n voorlegging...