deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Artikels
Vryheid van spraak is ’n hoeksteen van ’n oop en demokratiese samelewing en moet ten alle koste beskerm word. Dit is een van die gevolgtrekkings waartoe deelnemers vandag by ’n seminaar van AfriForum gekom het waar die burgerregte-organisasie ook aangekondig het dat...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 9 Februarie 2019 in samewerking met die jeugvleuel van dié tak die Hollandse begraafplaas skoongemaak. Hierdie selfdoenaksie is aangepak nadat dié geskiedkundige begraafplaas verwaarloos is. Lede van die gemeenskap en die jeug het...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag tydens ’n konferensie aangekondig dat die burgerregte-organisasie ’n skriftelike betoog by die departement van justisie en grondwetlike ontwikkeling ingedien het teen die Wetsontwerp op die Voorkoming en Bestryding van Haatmisdade en -spraak...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Frankfort het op 9 Februarie 2019 ’n selfdoenaksie van stapel gestuur en dié dorp se strate opgeruim en skoongevee, asook munisipale asblikke leeggemaak. Voor hierdie aksie was die strate besaai met vullis, terwyl munisipale asblikke ook oorgeloop...
deur AfriForum | Feb 13, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum ëis dat die korrupte persone by Eskom onverwyld vervolg en oudingenieurs se hulp dadelik betrek word. Daar kan geen verdere doekies omgedraai word nie en dat die tyd vir beloftes lankal verby is. Pravin Gordhan het in die parlement gesê die skuldiges ‘mag’...