deur AfriForum | Mei 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 13 Mei 2020 persoonlike beskermingstoerusting en handreiniger aan die Elim-rehabilitasiesentrum in Kempton Park aan die Oos-Rand geskenk. Die Elim-sentrum behandel persone met verslawings. Die Kempton Park-tak het 25 liter...
deur AfriForum | Mei 12, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het op 11 Mei 50 liter handreiniger aan inwoners van die Ons Hulde- en Samuel Broadbent-tehuis vir bejaardes oorhandig. Dié skenking is gemaak om die tehuise tydens die staat van inperking – waartydens beperkte finansies beskikbaar...
deur AfriForum | Mei 11, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Pietersburg het ingespring en twee skole se persele ontsmet. Skole moet ontsmet word voordat dit heropen sodat leerders en onderwysers die perseel veilig kan betree. X-Fuels in Pietersburg het van die ontsmettingsmiddel geborg waarmee die...
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het gister verlof tot appèl gekry om die uitspraak van die Suid-Gautengse Hooggeregshof – dat die vertoon van die 1928-vlag (die ou Suid-Afrikaanse vlag) haatspraak is – in die Hoogste Hof van Appèl in Bloemfontein te beveg....
deur AfriForum | Mei 8, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 7 Mei 2020 sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief in samewerking met Solidariteit Helpende Hand in die Kaapse metropool en die Overstrand van stapel gestuur waartydens verskeie ouetehuise in die noordelike voorstede van...