deur AfriForum | Feb 22, 2019 | Argiewe
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik en AfriForum Netwerk innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom aan ondernemings of mense gegee wat dienste...
deur AfriForum | Feb 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag en die Aalwynfleur-buurtwag in Riversdal het oor die naweek van 16 Februarie 2019 opleiding in onder meer selfverdediging en huis-en-haardbeskerming ontvang. Dié opleiding is deur Tiger Kai Krav Maga van Mosselbaai aangebied en 30 persone...
deur AfriForum | Feb 22, 2019 | Argiewe
’n Lid van AfriForum se Uitsig-tak het die plaaslike buurtwag op 15 Februarie 2019 in kennis gestel van ’n verdagte wat oor die muur tussen dié lid en sy buurman se huise gespring het. Die verdagte is met ’n blou trapfiets en twee visstokke in sy besit gesien. Die...
deur AfriForum | Feb 22, 2019 | Argiewe
AfriForum se Standerton-buurtwag het op 15 Februarie 2019 aan ’n sigbaarheidsoperasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) deelgeneem waartydens vyf arrestasies gemaak is. Dié arrestasies was onder meer vir die besit van dwelms, dronk bestuur en die misbruik...
deur AfriForum | Feb 21, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Roodepoort het op 15 Februarie 2019 sy maandelikse misdaadvoorkoming- en massapatrollie gehou. Die volgende instansies was betrokke: AfriForum se Roodepoort- en Charlie-buurtwag; Honeydew, Fairlands en Sektor 2 se gemeenskapspolisiëringsforum...