Header Artwork

AfriForum se Parys-tak vervang vervalle verkeerstekens

AfriForum se Parys-tak het op 22 Februarie 2019 drie nuwe verkeerstekens by belangrike stopstrate in dié dorp opgerig. Verskeie verkeerstekens is só verouderd dat dit moeilik sigbaar was. Die verkeerstekens is opgerig by die kruisings van Breë- en Oranjestraat, asook...

AfriForum loods sy #AnkerdorpPadskou

AfriForum het vandag met sy Ankerdorppadskou in Pretoria afgeskop. Tydens vandeesweek se loodsing gaan AfriForum-personeel inspring om onder meer vullis langs strate op te tel, padtekens te verf en te help met ontbossing van gebiede.’n Besoek sal ook aan ’n...

AfriForum vra NERSA om Abaqulusi te ondersoek

AfriForum se Vryheid tak het ’n klag by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) gelê, om die Abaqulusi Munisipaliteit in Vryheid te ondersoek. Daar kom gereeld kragonderbrekings in dié dorp voor en die munisipaliteit beskik nie oor die vermoë om hul...

AfriForum se Springs-tak maak skoon

AfriForum se Springs-tak het op 16 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie oorkant die ou Spar-gebou op die hoek van Derde- en Vierdelaan in Springs gehou. Dit volg ná die gebied al vir ’n geruime tyd ’n onooglikheid vir die publiek is oor die vullis en lang gras in dié...

Afrikaans as saketaal gevier by Tinteltong Toekennings

In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon AfriVriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom toegeken aan ondernemings of mense wat dienste in Afrikaans lewer...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN