deur AfriForum | Mei 18, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Jeffreysbaai-tak het met die hulp van hul voorsitter Dries du Preez ’n verdere skenking van 28 ton aartappels van die Vaalharts-besproeiingskema naby Christiana ontvang. Soos met die eerste skenking het die tak weer die vervoerkoste betaal. Die nuutste...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het nou ook saam met Laeveld Agrochem begin om voedselverspreidingsprojekte van stapel te stuur. Dié taakspan...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die burgerregteorganisasie AfriForum het sy Wes-Kaapse immuunstelsel-inisiatief vroeër in Mei in die Kaapse metropool afgeskop en op 13 Mei na die Suid-Kaap uitgebrei. Nartjies is weer, soos in die Overstrand, aan verskeie ouetehuise en aftreeoorde geskenk. AfriForum...
deur AfriForum | Mei 15, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Leandie Bräsler (AfriForum se bestuurder vir junior jeugleierskap) Die COVID-19-pandemie het gesinslewe regoor die wêreld omgekeer. Skole wat langer gesluit is, afstandswerk, fisieke en sosiale afstand – dit is vir enige ouer ’n uitdaging. Hier is vyf wenke aan...
deur AfriForum | Mei 14, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Privaatvervolgingseenheid onder leiding van adv. Gerrie Nel ondersoek tans die onlangse voorval van onbillike en arbitrêre optrede deur munisipale vredesbeamptes van die KwaDukuza Plaaslike Munisipaliteit in Ballito. Beeldmateriaal van twee beamptes wat...