deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Margate-tak het op 23 Februarie 2019 ’n skoonmaakaksie gehou. Vrywilligers het douvoordag opgestaan om die strand in Margate skoon te maak en sakke vol rommel is verwyder. Na afloop hiervan het die jeug ook na inwoners van “Tent City”,...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
AANDAG: WES-KAAP OUERS Registreer jou kind(ers) betyds vir die 2020-skooljaar. Registrasies sluit op 15 Maart 2019. Ouers kan aanlyn by die volgende skakel verneem of die skole van hul keuse deel van die 350 skole is wat op die stelsel gelys word:...
deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Argiewe
Vrywilligers van die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op die aand van 22 Februarie 2019 aan nóg ’n suksesvolle sigbaarheidspatrollie deelgeneem. Die plaaslike stasie van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) het veertien van hul lede vir die patrollie...
deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug in Vaalharts het op Saterdag 24 Februarie 2019 die gerestoureerde Memorable Order of Tin Hats Caprara Shellhole-monument onthul. Dié monument – ’n Bofors 40 mm-lugafweerkanon – is deur Old Bill W.H. White en lede van die Caprara Shellhole aan die...
deur AfriForum | Mar 1, 2019 | Veldtogte en petisies
Die President Kruger-kinderhuis huisves 63 kinders wat weens hofbevele in dié huis se sorg geplaas is en funksioneer soos enige normale huishouding. AfriForum het ’n skenking aan die President Kruger-kinderhuis gemaak en die AfriForum-personeel het as deel van dié...