deur AfriForum | Mar 5, 2019 | Argiewe
AfriForum het vyf deskundiges en ’n senior advokaat aangestel om verslae saam te stel ten einde ’n voorlegging, wat die onlangse Centurion-grondeis betwis, aan die grondeisekommissie te stuur. Die burgerregte-organisasie wil onder meer verhoed dat die eisers enige...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Hospitaalpark-tak het op 23 Februarie 2019 ’n lede-interaksie gehad by die Langenhovenpark-boeremark. Lede het algemene vrae gehad oor veiligheid in die stad, die agt bestaande AfriForum-strukture, hoe die radionetwerk...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
Die verskillende jeugvleuels van die verskeie AfriForum-takke in Bloemfontein het in Februarie saam met AfriForum Jeug se Kovsies-tak opknappingswerk by die Bloemfonteinse Dierebeskermingsvereniging (DBV) gaan verrig. Die jeug het help skoonmaak en verf waar...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Artikels
AfriForum het skrywes aan die gespesialiseerde handelsmisdaadeenheid in al nege provinsies gerig om die strafregtelike klagtes op te volg wat die burgerregte-organisasie teen die nege departementshoofde van gesondheid in November 2018 ingedien het. Hierdie nege...
deur AfriForum | Mar 4, 2019 | Argiewe
AfriForum Onderwys moedig ouers in die Wes-Kaap aan om hul kinders betyds vir die 2020-skooljaar te registreer. Dít volg nadat die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) op 15 Februarie 2019 aankondiging het dat ouers slegs tot 15 Maart 2019 kans het om hul kinders vir...