deur AfriForum | Mar 6, 2019 | Argiewe
Op 19 Februarie 2019 het die burgerregte-organisasie AfriForum se Groter Brandwag-plaaswag ’n hoësigbaarheidsaksie saam met die Da Gamaskop-polisiestasie gehou. Altesaam 38 plaaswaglede het in 20 voertuie gesamentlik meer as 1 000 kilometer afgelê. “Ons...
deur AfriForum | Mar 5, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug verwelkom die aankondiging deur die Suid-Afrikaanse Skoleatletiek (SASA) dat dié organisasie nie meer die rassekwotabeleid wat dit op 25 Februarie vanjaar gepubliseer het, gaan toepas nie. Dit volg nadat AfriForum Jeug vroeër die maand sy regspan opdrag...
deur AfriForum | Mar 5, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se Alberton-, Brakpan-, Germiston- en Springs-buurtwagte het op 27 en 28 Februarie 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Dié opleiding was grootliks toegespits op die beveiliging van tonele, asook die moets en moenies wanneer...
deur AfriForum | Mar 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se Edenvale-buurtwag het op 28 Februarie 2019 in samewerking met verskeie veiligheidsorganisasies en die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD) ’n veiligheidsoperasie in Edenvale uitgevoer en op verskeie gesteelde en onwettige goedere beslag gelê. Hierdie...
deur AfriForum | Mar 5, 2019 | Artikels
Die vakbond Solidariteit en die burgerregte-organisasie AfriForum het gesamentlik ’n veldtog teen rassekwotas geloods. Solidariteit gaan môre in die arbeidshof in Johannesburg argumenteer dat die ministerie van sport en ontspanning se transformasiehandves tersyde...