deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alberton-reaksiespan het op 12 Maart ’n gesteelde voertuig in samewerking met die SAPD van Katlehong-Noord, die Ekurhuleni Metropolisie (EMPD), Reaper Tactical Sekuriterit en Alberton Community Responders opgespoor. Reaper Tactical Sekuriteit het ’n...
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte in Bultfontein, Harrismith, Winburg en die Sandveld-distrik het op 8 Maart 2019 aan dié organisasie se nasionale patrollie deelgeneem om polisiëringsigbaarheid op te skerp. Die patrollie is in samewerking met die SAPD,...
deur AfriForum | Mar 15, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Elliot het tydens die burgerregte-organisasie se nasionale patrollie op 8 Maart die polisie gehelp om ’n minibustaxi op te spoor wat vroeër die dag gekaap is. Die polisie het tydens hul ondersoek bloed in die taxi gevind, waarna die vyf...
deur AfriForum | Mar 14, 2019 | Argiewe
AfriForum het die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) vandag versoek om redes te verskaf vir die toestaan van ’n 9,4%-tariefverhoging vir die 2019/2020 finansiële jaar op 7 Maart 2019. Hierdie besluit kom in werklikheid neer op ’n...
deur AfriForum | Mar 14, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Gauteng het op 8 Maart 2019 van 16:00 tot 06:00 aan dié burgerregtewaghond se nasionale patrollie deelgeneem. Die Apiesrivier-, Bronkhorstspruit-, Hennopsriviervallei-, Moot-, Meyerspark-, Pretoria-Wes- en Wes-Moot-buurtwag was, in...