deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in Maart 2019 vullisterreine in die Oos-Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die gehalte van vullisterreine in Suid-Afrika te bepaal. Dié oudit meet vullisterreine in dorpe waarin daar gevestigde...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dispuut met MTN verklaar en ’n openbare veldtog van stapel gestuur weens die beweerde rassistiese gedrag wat deur die telekommunikasiemaatskappy onderskryf word. Dit volg nadat MTN aangekondig het dat hy sy borgskap by ’n...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurt- en plaaswagte in die Laeveld het op Vrydag 8 Maart 2019 aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie vorm deel van ’n inisiatief wat landwyd deur AfriForum van stapel gestuur word om samewerking tussen...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se Goukou-plaaswag het op 14 Maart 2019 saam met die Stilbaai-polisie een van drie verdagtes gearresteer wat vermoedelik al vir ’n geruime tyd dié gebied vir kabeldiefstal teiken. ’n Plaaswaglid het die voertuig waarin die verdagtes gery het tydens...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
AfriForum se verskillende Bloemfontein-buurtwagte het in samewerking met die SAPD, die plaaslike GPF, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies ’n massapatrollie op 8 Maart 2019 in hul onderskeie gebiede uitgevoer om...