deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se Rondeberg-buurtwag, wat deel van dié burgerregte-organisasie se Malmesbury-tak vorm, het op 8 en 9 Maart in samewerking met die polisie hul omgewing help beveilig as deel van AfriForum se nasionale patrollie. Rondeberg se privaat K9-eenheid is ook...
deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte in Kraaifontein, Brackenfell en Bellville het in samewerking met die polisie, gemeenskapslede, Landry Securitas, Capital Security Services, C-Max Security Services en ADT Security Services op 8 en 9 Maart patrollies in hul onderskeie...
deur AfriForum | Mar 20, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Orania het op 14 Maart gehelp om verdagtes vas te trek nadat die kamerastelsel in die vroeë oggendure ’n verdagte voertuig op die R369-roete deur Orania opgemerk het. Die voertuig het ’n persoon afgelaai wat bo-oor ’n draadheining...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Artikels
Getuienis is vandeesweek in die Wes-Kaapse hoë hof gelewer in die geregtelike doodsondersoek na Reshall Jimmy wat in Desember 2015 doodgebrand het toe die Ford Kuga wat hy bestuur het na bewering aan die brand geslaan het. Dié ondersoek sal bepaal of Ford vir Jimmy se...
deur AfriForum | Mar 19, 2019 | Argiewe
Bewysstukke in die geregtelike ondersoek na die dood van Reshall Jimmy is op 18 en 19 Maart 2019 in die Wes-Kaapse hoë hof voorgelê. Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, het namens die Jimmy-gesin verskyn. Jimmy is in...