deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, het op 26 Maart 2019 in die Randburgse landdroshof verskyn op ’n klag van strafbare manslag en ’n klag van roekelose en nalatige bestuur. Die staat het ’n tweede klag van strafbare manslag laat vaar...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se buurtwagte in Ellisras en Matlabas het op Saterdag 23 Maart 2019 gevorderde opleiding ontvang in 10 verskillende kategorieë, wat strek van basiese hand-tot-hand-gevegs- en arrestasietegnieke, asook hoe om ’n voertuig te nader. Dié opleiding vorm...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte van die Apiesriviervallei het die afgelope naweek aan ’n massapatrollie deelgeneem. Sowat 118 buurtwaglede het ongeveer 2 640 km tydens dié patrollie afgelê. “Die patrolleerders het in skofte tussen Vrydagaand 19:00 en...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Artikels
Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se saak waarin hy van strafbare manslag en roekelose en nalatige bestuur aangekla word, het vandag in die Randburgse landdroshof begin. Yusuf Baba, staatsaanklaer, het in die begin van die hofverrigtinge gesê een klag van...
deur AfriForum | Mar 26, 2019 | Argiewe
AfriForum Jeug se Standerton-tak het op Woensdag 20 Maart 2019 die Voetsporemonument ongeveer 25 km buite Standerton op die Morgenzon-pad skoongemaak en die gras gesny. Die Standerton-tak het in 2016 besluit om hierdie projek aan te pak en dit met gereelde...