Header Artwork

AfriForum verwelkom Sanral se besluit oor e-tol-skuld

Die burgerregte-organisasie AfriForum het Sanral se besluit om die invordering van agterstallige e-tol-skuld op ys te plaas, verwelkom. AfriForum sê dit is ’n oorwinning vir die burgerlike samelewing as geheel, asook vir die maatskappye en motoriste wat deur AfriForum...

AfriForum se Bethlehem-tak vul slaggate op

Die AfriForum-tak in Bethlehem het op 18 en 19 Maart 2019 die inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Die tak het ook tydens hierdie projek ’n petisie teen die munisipaliteit se swak dienslewering geloods. Die tak het tydens hierdie twee dae...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN