deur AfriForum | Mar 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Edenvale-buurtwag het op 27 Maart 2019 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en ander rolspelers ’n veiligheidspatrollie in Edenvale uitgevoer en op ’n groot vonds dwelms en kontant beslag gelê. Onraad is tydens dié...
deur AfriForum | Mar 28, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 25 Maart 2019 ’n plaaswag op Ant’s Hill – wat naby Ellisras in die Waterberg-distrik geleë is – gestig. Dít volg nadat die gemeenskap hul behoefte uitgespreek het om hulself te organiseer en teen misdaad in die...
deur AfriForum | Mar 28, 2019 | Argiewe
AfriForum se Standerton-tak het Woensdag 20 Maart 2019 water aan die Kosmospark-uitbreiding se gemeenskap verskaf ná daar vir meer as ’n week geen watertoevoer beskikbaar was nie. Standerton Oasis het 50 5-liter waterbottels geborg waarmee lede van die...
deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Artikels
Die regspan van Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, het vandag ’n aansoek om ontslag by die Randburgse landdroshof ingedien waar hy op aanklagte van strafbare manslag en nalatigheid verskyn. Oudpres. Jacob Zuma het tydens die hofverrigtinge sy opwagting...
deur AfriForum | Mar 27, 2019 | Argiewe
AfriForum gaan die bevinding van die Menseregtekommissie (MRK) dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie op haatspraak neerkom nie in die hof betwis. Dit is vir die burgerregte-organisasie uiters kommerwekkend dat die MRK in wese blatante...