deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Veldtogte en petisies
Dié projek is geloods om ’n produksielyn wat strek van die vars produk (wat direk van die boer verkry word) tot op die einde wanneer dit afgelewer word by die familie wat hulp nodig het. Die volledige proses word hieronder uiteengesit. Alle produkte en dienste is...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
Die COVID-19-taakspan wat gestig is deur die burgerregteorganisasie AfriForum en die familieboernetwerk Saai, in samewerking met Solidariteit Helpende Hand, het nou ook saam met Laeveld Agrochem begin om voedselverspreidingsprojekte van stapel te stuur. Dié taakspan...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), In die gemeenskap, Mediaverklarings
AfriForum se Bethal-tak woeker ten spyte van die COVID-19-pandemie en het gedurende die staat van inperking reeds verskeie projekte voltooi. Meer as 3 ton pampoene is deur die tak ingesamel en na behoeftiges in Bethal, Hendrina en Morgenzon versprei. Die oorskot is na...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs
Deur Marnus Kamfer ’n Persoon met ’n geldige permit om gedurende die inperking te reis, word deur die SAPD afgetrek. Hulle dring daarop aan om die bestuurder se permit te sien, wat hy onmiddellik wys. Die beampte wil dit egter nie daar laat nie en wil die voertuig ook...
deur AfriForum | Mei 21, 2020 | Korona (Covid-19 ), Korona Blog, Blogs
Kallie Kriel, uitvoerde hoof van AfriForum Die ANC-regering se rasbehepte afkeur van minderheidsgemeenskappe het tydens die COVID-19-krisis tot nuwe vlakke van gemeenheid gedaal. Hoe is dit moontlik dat enige regering – veral in ’n tyd waarin duisende...