deur AfriForum | Apr 4, 2019 | Argiewe
Die Meyerspark-tak het die afgelope week in die gemeenskap gewoeker waar hulle saam met die plaaslike raadslid gesorg het dat ’n onwettige kragkoppeling afgesny is. Die tak het ook ’n muur herstel wat die naweek beskadig is. Die muur is beskadig nadat ’n taxi op...
deur AfriForum | Apr 4, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se teenboelieveldtogspan het op 2 April 2019 besoek by die Laerskool Muldersdrif afgelê. Dié veldtog skep bewustheid oor afknouery in skole. AfriForum wil met sy teenboelieprojek saam met leerders, onderwysers en ouers...
deur AfriForum | Apr 4, 2019 | Argiewe
Lede van AfriForum se Rondeberg-buurtwag en gemeenskapslede het op 3 April 2019 basiese noodhulpopleiding ontvang. Dié lede kan nou tydens noodsituasies basiese mediese hulp verleen terwyl hulle ook bloeding kan stop en kardiopulmonale resussitasie (KPR) kan...
deur AfriForum | Apr 4, 2019 | Argiewe
AfriForum se Alberton-buurtwag en -protospan het op 30 Maart 2019 verskeie gereedheidsoefeninge op ’n plaas buite Walkerville uitgevoer. Die oefeninge het onder meer verskeie tydhindernisse ingesluit, asook noodhulpbystand aan beseerdes. Die groep is in ’n...
deur AfriForum | Apr 3, 2019 | Internasionale skakeling Blogs, Blogs, Argiewe
Deur Ernst van Zyl AfriForum antwoord graag op ’n onlangse artikel in die New York Times (“In South Africa’s Fabled Wine Country, White and Black Battle Over Land”, 9 Maart 2019) waarin dié burgerregteorganisasie genoem word. Die organisasie wil terselfdertyd sommige...