deur AfriForum | Apr 8, 2019 | Argiewe
AfriForum het Projek Nehemia – ’n strategie teen geweldsmisdaad, wat in die Wes-Rand van stapel gestuur is – die afgelope naweek met lede-opleiding opgeskerp. Die Wes-Rand-buurtwagte en die Projek Nehemia-bevelgroep het verskeie veiligheidsmodules voltooi om...
deur AfriForum | Apr 8, 2019 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Reitz het op 2 April 2019 ’n algemene vergadering gehou en die gemeenskap genooi om probleme wat in dié dorp geïdentifiseer is, te bespreek. Die gemeenskap is ook die geleentheid gegee om probleme wat nie deur die tak geïdentifiseer is...
deur AfriForum | Apr 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se Harrismith-tak het op 30 Maart 2019 inisiatief geneem en self slaggate in dié dorp opgevul. Dié projek was hoofsaaklik gemik op Wardenstraat, die dorp se hoofstraat, omdat die slaggate daar ’n ernstige veiligheidsrisiko geword het. Die tak het...
deur AfriForum | Apr 5, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 4 April 2019 ’n buurtwag in die Waverley-omgewing in Pretoria gestig. Dié nuwe buurtwag is spesifiek toegespits op woonbuurte wat binne die Villieria-polisiestasie se bedieningsarea val en hulle het reeds hul eie...
deur AfriForum | Apr 5, 2019 | Argiewe
AfriForum se privaatvervolgingseenheid het Bejani Chauke en kapt. Tebogo Mokolobate kragtens artikel 205 van die Strafproseswet gedagvaar om vandag in die Potchefstroomse landdroshof te verskyn om die vervolgingspan van wesenlike en toepaslike inligting in die saak...