Header Artwork

AfriForum se Waverley-tak loods selfdoenaksie

AfriForum se Waverley-tak, ’n paar lede van AfriForum Jeug en die nuwe buurtwag het op Saterdag 6 April 2019 bymekaargekom om dele van die spruit in dié gebied skoon te maak en takke te sny en verwyder. Dié aksie is geloods oor sluipslapers langs die spruit...

AfriForum is jou stem in die buiteland

Ernst Roets, Marina Wiese en Mariandra Heunis het hierdie week na die VSA gevlieg as deel van AfriForum se veldtog om bewustheid te skep vir plaasmoorde en grondonteiening sonder vergoeding in Suid-Afrika. Mariandra verteenwoordig die talle plaasaanval- en...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN