deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum het ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie haatspraak is nie. Dit is vir ons uiters kommerwekkend dat die MRK in wese...
deur AfriForum | Apr 16, 2019 | Argiewe
AfriForum se privaatvervolgingseenheid is op navraag ingelig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besluit het om aansoek te doen om Grace Mugabe aan Suid-Afrika uit te lewer. Grace Mugabe het in 2017 vir Gabriella Engels, ’n Johannesburgse model, met ’n elektriese...
deur AfriForum | Apr 16, 2019 | Artikels
Ondernemings wat op die AfriForum Netwerk geregistreer is, het nou die kans om gratis blootstelling op AfriVriendelik se sosialemedia platforms te kry met die #MyDorp-inisiatief. Die AfriForum Netwerk (voorheen bekend as Afrikaans-Vriendelik) is ’n aanlyn-databasis...
deur AfriForum | Apr 16, 2019 | Argiewe
Die burgerregteorganisasie AfriForum het op 16 April 2019 ’n veldtog van stapel gestuur om die gesondheidstelsel se skokkende swakplekke bloot te lê en verantwoordbaarheid in dié sektor te verhoog. AfriForum nooi die publiek uit om hul verhale oor swak...
deur AfriForum | Apr 15, 2019 | Artikels
AfriForum se plaaslike strukture in die Laeveld is nie bang om hul hande vuil te maak nie. Die jeugvleuel van AfriForum se Nelspruit-tak het in Februarie ’n skoonmaakaksie geloods en die eerste van ’n reeks opgraderings by die Pro Gratia-skool begin wat die opknapping...