deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Argiewe
Die jeugvleuel van AfriForum se Port Elizabeth-tak het op 11 April 2019 rugbytruie aan die eerste span van die Hoërskool Cillié oorhandig. Dirk Burger, voorsitter van AfriForum se Port Elizabeth-tak, het die skool vroeër besoek en danksy die uitnemende wyse...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Argiewe
AfriForum se Oos-Moot-buurtwag, wat aan die Waverley-tak verbonde is, het op 14 April 2019 ’n sinkronisasie-operasie uitgevoer. Dit was dié buurtwag se eerste grootskaalse operasie bo en behalwe kleiner patrollies wat reeds gehou is. “Die primêre doelwit was...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het ná talle pogings uitgevind dat die Gautengse skoolregistrasieplatform op 13 Mei 2019 vir die 2020-skooljaar open. AfriForum doen ’n dringende beroep op ouers om nie die kans te laat verbygaan nie en hul kind(ers)...
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
AfriForum het druk op Gauteng se onderwysdepartement uitgeoefen teen die aanvegbare aanlynregistrasiestelsel. Die 2020-aanlynaansoekproses vir gr. 1 en gr. 8 is pas van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitgestel. VOORKOM dat jou KIND ’n SLAGOFFER van die stelsel word....
deur AfriForum | Apr 17, 2019 | Argiewe
AfriForum het vandag ’n hersieningsaansoek by die Suid-Gautengse hoë hof ingedien teen die Menseregtekommissie (MRK) se bevinding dat Julius Malema, leier van die EFF, se uitsprake teen wit mense nie haatspraak is nie. Dít volg nadat AfriForum in November 2016 ’n...