deur AfriForum | Apr 29, 2019 | Argiewe
Bejani Chauke, pres. Cyril Ramaphosa se raadgewer, en kapt. Tebogo Mokolobate moes op 29 April 2019 in die Potchefstroomse landdroshof verskyn óf arrestasie in die gesig staar. Hulle is as getuies in die privaat vervolging van Thandi Modise gedagvaar, waar...
deur AfriForum | Apr 29, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum is bekommerd oor die manier waarop die Gautengse aanlyn skoolregistrasiestelsel aangepas is vir die 2020-skooljaar en sal regstappe neem indien dit kinders se regte skend. Hierdie is die vyfde jaar waar ouers van hierdie aanlyn stelsel...
deur AfriForum | Apr 26, 2019 | Argiewe
AfriForum het op 24 April 2019 ’n gemeenskaps- en takstigtingsvergadering in Kroonstad gehou. Die gemeenskap het AfriForum genader om ’n tak te stig nadat ’n behoefte vir ’n AfriForum-tak in dié dorp ontstaan het. Altesaam 85 lede van die gemeenskap het...
deur AfriForum | Apr 26, 2019 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het op 25 April 2019 ’n skrywe aan die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit oorhandig en hulle op terme geplaas oor die swak vullisverwydering in die Emfuleni-gebied. Dít volg nadat daar maande laas vullisverwydering plaasgevind...
deur AfriForum | Apr 25, 2019 | Artikels
AfriVriendelik en AfriForum Onderwys het vandag hul nuwe junior-entrepreneurskompetisie, Besigheidsbytjies, by Laerskool Roodekrans bekendgestel. Met hierdie entrepreneurskompetisie wil AfriForum kinders beloon wat wys dat hulle selfstandig kan werk en kreatief kan...