deur AfriForum | Mei 3, 2019 | Artikels
Die Solidariteit Beweging en sy lede-organisasies is polities onverbonde en nie tot enige politieke party verbind nie. Die Beweging verteenwoordig egter ’n betekenisvolle meer as 500 000 mense en meen dit is van kritiese belang dat lede in die komende verkiesing stem,...
deur AfriForum | Mei 3, 2019 | Argiewe
Die taxi-onrus wat reeds ’n geruime tyd in Schweizer-Reneke voortsleep, is vandeesweek uiteindelik opgelos danksy ingryping deur Alfie Romain, plaaslike verkeershoof, en Esmé Venter, ondervoorsitter van AfriForum se Schweizer-Reneke-tak. Die onrus het ’n hoogtepunt...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op Maandag 29 April 2019 ’n tak en buurtwag in Roodeplaat gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap bymekaargekom het en die behoefte aan ’n AfriForum-tak – wat swak dienslewering, veiligheidskwessies...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Artikels
Die AfriForum-tak in George en gemeenskapslede begin vandag moue oprol om dié Suid-Kaapse dorpie skoon te maak en reg te ruk. As deel van die organisasie se #AnkerdorpPadskou skop die #SkoonWater-projek vir 2019 ook vandag by die Rosemoor-ouetehuis in George af. Takke...
deur AfriForum | Mei 2, 2019 | Veldtogte en petisies
Ondersteun AfriForum se appèl teen die verskuiwing van die standbeeld van president M.T. Steyn van UV se kampus Die Provinsiale Erfenishulpbronagentskap het toestemming verleen dat die standbeeld van president M.T. Steyn van die Universiteit van die Vrystaat se...