Header Artwork

AfriForum se Laeveld-takke hard aan die werk

AfriForum se Laeveld-takke het die afgelope tyd hard gewerk om ’n verskil in hul onderskeie gemeenskappe te maak. In Witrivier het sowel die tak as die buurtwag ’n struktuur soortgelyk aan ’n hok by die plaaslike polisiestasie help bou. Polisievangwaens hou dus...

AfriForum se Bethal-tak maak ’n verskil in gemeenskap

Die AfriForum-tak in Bethal het weer eens bewys dat hulle nie swak dienslewering sal aanvaar nie. Gedurende April 2019 is verskeie projekte van stapel gestuur om die dorp op te hef. Dié projekte is almal met behulp van die gemeenskap aangepak met die doel om...

Vier Afrikaans as amptelike taal op 8 Mei

Eerskomende Woensdag (8 Mei) is nie net belangrik omdat Suid-Afrikaners in hul miljoene na die stembus sal stroom om hul kruisie in die nasionale verkiesing vir 2019 te trek nie. Dit is ook ’n belangrike dag vir die 6,8 miljoen Afrikaanssprekendes in die land. Die...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN