deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Donderdag 9 Mei 2019 in samewerking met die Heritage Protection Group (HPG) twee verdagtes vasgetrek. Een van die verdagtes was vermoedelik by ’n plaasaanval in die omgewing betrokke nadat ’n vuurwapen wat tydens die aanval...
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Artikels
Die Gautengse onderwysdepartement gaan hul aanlynregistrasieaansoeke van 13 Mei 2019 na 20 Mei 2019 uitstel om regstellings aan dié stelsel te maak. Dít volg nadat AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skole Ondersteuningsentrum (SOS) ’n dringende prokureursbrief...
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum en die Solidariteit Beweging se Skoleondersteuningsentrum (SOS) het pas verneem dat die Gautengse onderwysdepartement die aanlyn aansoeke na 20 Mei 2019 gaan uitstel om regstellings aan die aanlynregistrasiestelsel te maak....
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-tak het op Maandag 6 Mei 2019 ’n gemeenskapsvergadering gehou waartydens die tak se bestuur ook gereorganiseer is. Lede van die gemeenskap het ook hul insette oor die verteenwoordigende bestuurslede kom lewer. Tydens hierdie...
deur AfriForum | Mei 10, 2019 | Argiewe
AfriForum se Aliwal-Noord-tak het 50 sakke Super 18-voer aan agt boere van die Aberdeen-omgewing geskenk nadat dit aan die lig gekom het dat boere in dié omgewing steeds voerskenkings benodig. Lede van die takbestuur het die plaaslike koöperasie gekontak en met hul...