Header Artwork

Duduzane Zuma môre weer in hof

Duduzane Zuma, seun van oudpres. Jacob Zuma, se hofsaak hervat môreoggend in die Randburgse landdroshof. Adv. Mike Hellens (SC) en die res van Zuma Jr. se regspan, gaan geleentheid kry om sy kant van die saak te stel in die saak van strafbare manslag en roekelose en...

Alberton-gemeenskap spoor gesteelde bromponie op

Die AfriForum-buurtwag in Alberton, in samewerking met die Jeppe SAPD, F&D Tactical en Afrisist Tracking het op 9 Mei 2019 ’n gesteelde bromponie teruggevind. Die buurtwag het inligting ontvang dat ’n groen Honda 125cc-bromponie buite ’n onderneming in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN