deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Argiewe
AfriForum het met blydskap kennis geneem van die SAPD se voorneme om reserviste in te span om misdaad in plattelandse en afgeleë gebiede te bestry. Die burgerregte-organisasie beywer homself al die afgelope twee jaar om die SAPD te verplig om reserviste as bykomende...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Veldtogte en petisies
Geaffekteerde pad: Dr. Ferdi Hartzenbergweg wat Dr. Beyers Naudérylaan word vanaf die Total-vulstasie. ’n Gedeelte van Dr. Ferdi Hartzenbergweg – vanaf die Zeerust T-aansluiting verby die DBV en die industriële gebied tot en met die vierrigtingstop naby die plaaslike...
deur AfriForum | Mei 15, 2019 | Argiewe
AfriForum verwelkom die feit dat Duduzane Zuma, seun van voormalige president Jacob Zuma, vandag moes getuig in die vervolgingsaak vir sowel strafbare manslag as roekelose en nalatige bestuur teen hom. Zuma se verdedigingspan het hom in die Randburgse landdroshof as...
deur AfriForum | Mei 14, 2019 | Argiewe
Drawwers van die OCAL Global-groep het op 11 Mei 2019 deur Kuruman gedraf vir liefdadigheid. AfriForum se Kuruman-buurtwag het die drawwers deur die nag vergesel en seker gemaak dat hulle die roete veilig voltooi. Volgens OCAL Global se webtuiste is dié...
deur AfriForum | Mei 14, 2019 | Argiewe
AfriForum gaan die ministers van minerale hulpbronne en omgewingsake op 16 Mei 2019 in die appèlhof pak oor hidrobrekingregulasies. Die hof sal AfriForum en Treasure the Karoo Action Group (TKAG), gesamentlik bekend as “die Alliansie”, se aansoek teen die...